Ons werk is nie moontlik sonder jou ondersteuning nie.

Meer as 240 nuwe leraars in Zambië het by Harvesters se opleidingsprogram aangesluit. Hulle is passievol daaroor om die onbereikte mense in hulle gemeenskappe te bereik – maar hulle weet nie hoe nie.

Maak vandag ’n skenking en help so om ’n leier toe te rus met die opleidingsmateriaal wat hy dringend nodig het.

  • R250 sal een leier van Bybelse hulpbronne voorsien.
  • R1250 sal vyf leiers van Bybelse hulpbronne voorsien.
  • R2500 sal tien leiers van Bybelse hulpbronne voorsien!

Besluit biddend wat die beste skenking is wat jy vandag kan maak.

Dankie dat jy daartoe verbind is om die wêreld vir Christus te wen.



R
 
.
Personal Info

Card Accepted
Please use the button below to proceed to payment.
Terms

Donation Total: R3 025.73

South Africa

  • Address: Unit 9, Tazra Park 2, Somerset West Business Park, Somerset West, 7130
  • Phone: +27 21 300 5629

Registered NPO and PBO.

United States

  • Address: 201 Tom Hall Street #1662, Fort Mill, SC 29715
  • Phone: +1 980 328 2055

An IRS registered 501(c)(3) organization, EIN# 81-3261157

United Kingdom

  • Address: 1 King Charles Avenue, Bentley, Walsall, WS2 ODL.
  • Phone: +44 784 623 7543

Registered CIO Charity in England and Wales Number 1169431.