Help om meer Kambodjaanse Christene te bemagtig om hulle nasie met die Evangelie te bereik! 

Dankie vir jou skenking hieronder wat meehelp om die broodnodige evangelisasiehulpmiddele en opleiding te voorsien sodat onbereikte dorpies in Kambodja Christus kan leer ken.

Danksy Harvesters se evangelisasie-opleiding het meer as 450 Khmere in vier landelike Kambodjaanse dorpies Jesus onlangs aangeneem – en jou skenking vandag kan verseker dat hierdie impak voortdeur!

Dankie vir jou hulp om die weg oop te maak vir die Evangelie.



R
 
.
Personal Info

Card Accepted
Please use the button below to proceed to payment.
Terms

Donation Total: R3 025.73

South Africa

  • Address: Unit 9, Tazra Park 2, Somerset West Business Park, Somerset West, 7130
  • Phone: +27 21 300 5629

Registered NPO and PBO.

United States

  • Address: 201 Tom Hall Street #1662, Fort Mill, SC 29715
  • Phone: +1 980 328 2055

An IRS registered 501(c)(3) organization, EIN# 81-3261157

United Kingdom

  • Address: 1 King Charles Avenue, Bentley, Walsall, WS2 ODL.
  • Phone: +44 784 623 7543

Registered CIO Charity in England and Wales Number 1169431.