Jou donasie maak ‘n verskil in Mianmar!

Ongeveer 8% van die bevolking is Christene en dit is tragies dat hulle al meer vervolg word vanweë hulle geloof. Een bejaarde vrou het haar lewe aan Christus gegee en haar geloof vrymoedig verklaar toe haar man geëis het dat sy tussen hom en hul Boeddhistiese geloof, en Jesus kies. Vanweë haar passie vir Christus wat haar gelei het om die Evangelie te deel, is ’n nuwe kerk in haar dorpie geplant. Haar man het sedertdien besluit om ook die Here te volg! Dit sou nie moontlik gewees het sonder jou nie!

Dankie vir jou ondersteuning.



R
 
.
Personal Info

Card Accepted
Please use the button below to proceed to payment.
Terms

Donation Total: R150.00

South Africa

  • Address: Unit 9, Tazra Park 2, Somerset West Business Park, Somerset West, 7130
  • Phone: +27 21 300 5629

Registered NPO and PBO.

United States

  • Address: 201 Tom Hall Street #1662, Fort Mill, SC 29715
  • Phone: +1 980 328 2055

An IRS registered 501(c)(3) organization, EIN# 81-3261157

United Kingdom

  • Address: 1 King Charles Avenue, Bentley, Walsall, WS2 ODL.
  • Phone: +44 784 623 7543

Registered CIO Charity in England and Wales Number 1169431.