Harvesters het ‘n doelwit van R1 360 000 sodat ons die komende jaar op volle sterkte kan begin, gereed om die wat verlore is te bereik, meer kerke te plant en God se Koninkryk uit te brei!

Die goeie nuus is dat vrygewige vriende aangebied het om jou bydrae, tot en met R680 000, teen middernag Saterdag te verdubbel om te help om die doelwit te bereik!

Dankie vir jou ruimskootse bydra. Ons is dankbaar vir jou vennootskap!