Jou bydrae hieronder sal help om ’n miljoen kerke te plant, ’n miljoen leraars op te lei en 100 miljoen wedergebore gelowiges te dissipel teen 2030.

In ’n wêreld, desperaat vir hoop, kan jy help om verlorenes deur Harvesters Ministries met die liefde van Jesus te bereik. Jou ondersteuning help om afgeleë dele van die wêreld te evangeliseer en diegene wat na Christus kom, op te lei om meer as net bekeerlinge te wees – jy rus hulle toe om dissipels te word.

Baie dankie dat jy vandag so ruimhartig bydra. Ons is dankbaar vir jou!