Help ons om ‘n R200 000 jaareinde doelwit te bereik sodat Christus aan al die nasies bekend gemaak kan word!

Opwindende nuwe deure is tans aan die oopgaan om sommige van die mees onbegaanbare streke in die wêreld te bereik in 2024. Die enigste struikelblok is befondsing.

Dit is waarom dit noodsaaklik is dat die R200 000 jaareinde doelwit ten volle bereik moet word teen 31 Desember.

Dankie dat jy vandag ruimhartig bydra om Harvesters te help om deur hierdie nuwe deure te stap in die nuwe jaar wat voorlê!

Please click the following to continue...


For other donation options please contact us.

South Africa

  • Unit 9, Tazra Park 2,
    Somerset West Business Park,
    Somerset West, 7130
  • +27 21 300 5629

Registered NPO and PBO.

United States

An IRS registered 501(c)(3) organization, EIN# 81-3261157

United Kingdom

Registered CIO Charity in England and Wales Number 1169431.