Radikale Islam wen vinnig grondgebied in baie nasies in sub-Sahara-Afrika. Jy kan weerstand bied teen die opwelling in hierdie gety deur Bybels te skenk en leraars toe te rus om kerke te plant ten spyte van hewige weerstand.
Gee asseblief so ruimhartig as moontlik sodat ons ‘n kragtige R180 000 kan bereik binne ‘n 24-uur mikpunt. Hierdie bedrag sal aangewend word om die Koninkryk van God in sub-Sahara-Afrika te bevorder.
Dankie dat jy deelneem aan hierdie noodsaaklike sending om meer lewens vir Christus te bereik.